23 min

Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

    • Society & Culture

“As dit maklik is doen jy dit verkeerd!” sê Sharaine Steenberg.
“Na 8 jaar dink ek nog baie daaraan om eerder terug te gaan Suid-Afrika toe. Ons het getrek vir 'n toekoms vir ons kinders, en sodat ek naby my ma kan wees - hulle het ’n jaar voor ons getrek. Maar nou dat ek terugkyk, was dit regtig God se plan vir ons. My impulsiewe, en somtyds selfsugtige, neigings het gemaak dat ons op die vliegtuig geklim het, maar sonder om cheezy te wees, God is die een wat my hier hou.”
Sy sê die groot besluit is op die ou einde nie om te trek nie, maar om te bly. Want ’n mens wil heeltyd weer terugtrek Suid-Afrika toe . . .
 
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
 
Top Podcasts In Society & Culture

Woman Evolve with Sarah Jakes Roberts
The Black Effect and iHeartPodcasts
Philosophize This!
Stephen West
Thought Digest with Caiah & Mpho
Africa Podcast Network
Let's Try This Again with B. Simone
B. Simone
Oprah's Super Soul
Oprah
Dear Future Wifey
Laterras R. Whitfield