5 episodes

Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. In die reeks raak ons behep met die denke van entrepreneurs in elke groote en vorm. Dr. Coléne Hind druk haar neus in die besigheid van vele kleurvolle entrepreneuriese karakters ter jagting na waardevolle insigte vir jou eie entrepreneuriese tog.

My Neus in jou Besigheid Afrikaans.Radio

    • Business

Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. In die reeks raak ons behep met die denke van entrepreneurs in elke groote en vorm. Dr. Coléne Hind druk haar neus in die besigheid van vele kleurvolle entrepreneuriese karakters ter jagting na waardevolle insigte vir jou eie entrepreneuriese tog.

    Herman Swart

    Herman Swart

    Van die army tot casino uitsmyter tot kaptein in die sakewereld van hotel en gasvryheidbestuur. Herman Swart het meer as 30 jaar ervaring in bestuur en innovasisie in elke askep van dié komplekse en riskante besigheid.

    Herman is tans die Algemene Bestuurder van Sun International se gesogde Maslow hotel in Sandton in Johannesburg. Herman deel met Coléne vele interessante insigte en stories. Hy pak daaglike probleme in n pragmatiese en innoverende wyse aan, sonder nonsens, en dan gaan hy huistoe en skryf n gedig daaroor!

    Herman “strike” die perfekte balans tussen oopkop en hardekop!

    • 34 min
    Dr Lonell Coetzee

    Dr Lonell Coetzee

    Colene druk haar neus in die wolke in die gesprek met Dr Lonell Coetzee. Lonell is onder andere ‘n bekroonde lugbeheer kontroleerder of beter bekend as ‘n “air traffic controller”, helikopter vlieënier en instrukteur. Sy is gesout in vele aspekte van die besigheid van lugvaart bestuur. Daar is geen tyd vir leeglê in Lonell se dagboek nie. Haar nuutste skepping “The Henley Aeronautical Institute of Learning” bied vars loopbaan geleenthede binne die lugvaart industrie vir beide groentjie studente asook lewenslange leerders. Haar determinasie en entoesiasme is aansteeklik en sy skryf baie van haar sukses toe aan die kwaliteit van aanpasbaarheid wat sy geleer het as kind binne ʼn lugmag familie wat gereeld basis moes skuif. Een ding is verseker, Lonell se vlerke is veels te groot om ooit geknip te word. Ons gesels ook oor rolmodelle, bronne van inspirasie, kinders grootmaak en diesel enjins!

    • 36 min
    Izak du Plessis

    Izak du Plessis

    Colene gesels met Izak du Plessis oor sy lewensreis van regs student na dominee na sosatie sjef na toekennings bekroonde radio en TV uitsaaier. Aan kleurvolle ervarings het Izak geen tekort nie, en hy deel sy hoogte en laagtepunte met rou eerlikheid. Ons gesels ook oor die skryf van sy Boere verneuker stories, en sy “liberal turn” en hoe hy nou voel oor sy herkoms. Gooi vir jou ‘n lekker glas rooi, en kom reis saam deur die denke van die destydse “kroeg dominee”.

    • 37 min
    Rian van Heerden

    Rian van Heerden

    Colene gesels met Rian van Heerden oor sy skugter kinderjare tot een van die meeste bekendste gesigte op TV en stemme op Radio. Aan positiewe kompleksiteit het Rian geen te kort nie en sit daad aan elke idee en kry die beste uit elke persoon wat sy pad kruis. Rian skuif grense in die fisiese wêreld en ook in die denke van mense – you either love him or hate him!

    • 54 min
    Robert Wilke

    Robert Wilke

    In my Neus in jou Besigheid gesels Colene met een van Travel with Flair (TWF) se stigterslede, Robert Wilke. As wêreldreisiger gesels hul oor familie, reis, die belangrikheid van ‘n gesonde besigheids kultuur en wat Suid-Afrika steeds “huis” maak vir die wêreldburger en boerseun van die Vrystaat en Pretoria.

    • 49 min

Top Podcasts In Business

Trading Conversations
Traderwave Academy
The Diary Of A CEO with Steven Bartlett
DOAC
The Called Podcast
Touré Roberts
VT Podcast “Ideas That Matter”
Africa Podcast Network
ACQ2 by Acquired
Ben Gilbert and David Rosenthal
Morning Brew Daily
Morning Brew

You Might Also Like