23 min

Plett haai-aanvalle eis 2 mense in 3 maande: “Dis iets ongehoord,” Só sê Nico Booyens van Shark Research Unit Nuusmakers met Mia Spies

    • News Commentary

‘n Naweekwegbreek saam met haar gesin het tragies geëindig vir Kimon Bisogno (39) van Kaapstad. Sy het Sondagoggend by die Sentraalstrand in Plettenbergbaai geswem, glo net heupdiepte, toe sy deur ‘n haai doodgebyt is. Dit is die tweede noodlottige haai-aanval in drie maande by dié kusdorp. In Junie is die 49-jarige Bruce Wolov deur ‘n grootwithaai doodgebyt. Nico Booyens, die hoofnavorser en mariene bioloog van Shark Research Unit, 'n navorsingsfasiliteit in Mosselbaai, gesels met Mia Spies.