ToekomsVenster Maroela Media
-
- Religion & Spirituality
ToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
-
ToekomsVenster: Niks skei jou van God se liefde nie
Ons het die beloftes in God se woord en dit dra ons.
-
ToekomsVenster: God is ons toevlug
Skep moed, jy is nie alleen nie. Kyk by die venster uit – die son skyn steeds.
-
ToekomsVenster: Dis ’n uitnodiging
Dit is ʼn uitnodiging om aan te sluit met en by dit waarmee God reeds besig is in die wêreld.
-
ToekomsVenster: Leef nou in dankbaarheid
ʼn Nederige mens is ʼn mooi mens. Die onderbou van nederigheid is dankbaarheid.
-
ToekomsVenster: Soek ’n pad na God
God het ʼn pad terug na Hom voorsien en voorberei. Dit is nie moeilik om te vind nie.
-
ToekomsVenster: Oorwinning oor sonde
Jy kan die oorwinning smaak. Gee God die geleentheid om jou te bemagtig.