3 afleveringen

In hierdie podcast ondersoek Huisgenoot die ware lewensdramas was ons lesers laat gons.

Huisgenoot - Agter die storie Media24 Leefstyl

    • Documentaire

In hierdie podcast ondersoek Huisgenoot die ware lewensdramas was ons lesers laat gons.

    Ep.2: Voel dit vir jou ook of jy net wil eet?

    Ep.2: Voel dit vir jou ook of jy net wil eet?

    Ons joernaliste in die Kaap en Johannesburg vertel bietjie watter uitdagings of nuwe slegte gewoontes kop uit gesteek het tydens die staat van inperking.

    • 6 min.
    Ep.1: Stella-moorde

    Ep.1: Stella-moorde

    In hierdie episode gesels Huisgenoot se nuusredakteur Hilda van Dyk met joernalis Jana van der Merwe oor Huisgenoot se dekking van die moorde van Sharnelle Hough en Marna Engelbrech in Stella in 2018, asook die hofsaak van die vermeende moordenaar Xander Bylsma.

    • 28 min.
    Podcast Voorskou

    Podcast Voorskou

    In hierdie podcast ondersoek Huisgenoot die ware lewensdramas was ons lesers laat gons.

    Die podcast sal middel Februarie die lig sien, maar teken solank in om seker te maak jy mis nie 'n episode nie.

    • 49 sec.

Top-podcasts in Documentaire