27 afleveringen

Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit nie moeilik te maak vir mense wat skepties is oor God of kerk om Jesus te kan ontmoet nie. Ons aanbidding nooi jou uit om God te ontmoet en ons boodskappe is maklik om te verstaan en prakties genoeg om uit te leef.

Kompas Dienste Kompas Gemeente

    • Christendom

Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit nie moeilik te maak vir mense wat skepties is oor God of kerk om Jesus te kan ontmoet nie. Ons aanbidding nooi jou uit om God te ontmoet en ons boodskappe is maklik om te verstaan en prakties genoeg om uit te leef.

    Monumente

    Monumente

    • 49 min.
    Venster na die toekoms

    Venster na die toekoms

    • 45 min.
    Moenie net 'n skaap wees nie

    Moenie net 'n skaap wees nie

    • 37 min.
    Skaap in wolfsklere

    Skaap in wolfsklere

    Marius Malan het die reeks vir ons voortgesit en met ons gesels oor moenie net 'n skaap wees nie. Ons almal het stories oor hoe die laaste ses maande van ons lewe gelyk het. Die vraag wat ons gevra het is: het jy Jesus in hierdie tyd gesien. Het jy Sy...

    • 42 min.
    Skouerskuur

    Skouerskuur

    Marius Malan het die reeks vir ons voortgesit en met ons gesels oor skaap in wolfsklere. Deur ons lewens teenoor ander oop te maak, en in gemeenskap te leef kan baie keer morsig, of selfs gevaarlik wees. Nogtans moet ons ons roeping in 'n wolwe-wêreld...

    • 38 min.
    Skaapskuiling

    Skaapskuiling

    Nou is die tyd vir gemeenskap. Gedurende die afgelope maande was mense baie afgesonder en ingeperk weens die wêreldwye pandemie. Dit het veroorsaak dat mense moedeloos en naderhand hopeloos begin voel het. Dit is hoekom ons beleef het dat die Here die...

    • 37 min.

Top-podcasts in Christendom