13 afleveringen

Alwyn is in 1985 gebore in Springs. Hy woon tans in Pretoria. Alwyn se passie vir musiek kom al van “Klein tyd’ af waar hy in n familie vol musikante groot geword het.
Alwyn is al van skooltyd af in die musiekbedryf en leef sy passie vir sy musiek tenvolle uit. Hy is baie gewild onder sy ondersteuners en ander musikante.
In 2007 het hy in verskeie talent kompetisies deelgeneem onder andere, Soek die sanger, Afrikaanse Idols, Supersterre en Klipdrift Idols.
Alwyn is beslis n belewenis op die verhoog, sy suiwer stem en lyf swaai vermaak altyd sy gehoor en streef hy daarna om hulle almal op hul tone te hou.
Alwyn het al die voorreg gehad om saam verskeie kunstenaars die verhoog te deel namens Zak van Niekerk, Fredie Nest, Billy Forest, Bobby Angel. Barbara Ray,
Sally Vaughn, Jody Wayne en Lance James. Vanaf 2012 tree Hy op by Aardklop en Kknk asook ander feeste.
2013 was hy deel van die Kersfees skouspel saam met Jannie Moolman, Liza Bronner, Rina Hugo, Jay du Plessis, Alrina de Wit,
Kobus Muller, Henrico en Carly Baily. Hy was ok deel van die Afrikaanse musiekfees 13 waar hy verhoog gedeel het saam met Bobby van jaarsveld, Dj ossewa,
Manie Jackson, Jak de Priester, Elizma Theron, en verskeie ander kustenaars. 2013 het hy ook vir die internationale sanggroep ”Smokie” vermaak by hul media partytjie.
2014 het Alwyn by die Oppiwater kunstefees opgetree waar hy n “Neil Diamond” tribute gedoen het. Later 2014 was sy album ”Maak of Breek” ook vrygestel, en
speel sy liedjies tans op verskeie radiostasies in Suid-Afrika.
Einde 2014 het sy loopbaan nog n groter sprong gevat toe hy saam “Vengaboys” hulle toer in Suid-Afrika se verhoog geopen het.
Sy album doen baie goed, en omdat hy net so goed op verhoog is soos op sy cd, is hy baie op anvraag by Funksies, Troues, Feeste en Restaurante.

Maak Of Breek Alwyn Oberholster

    • Muziek

    Solank Jy My Vertrou

    Solank Jy My Vertrou

    Solank Jy My Vertrou by Alwyn Oberholster

    • 3 min.
    As die son gaan sak

    As die son gaan sak

    As die son gaan sak by Alwyn Oberholster

    • 4 min.
    Dis net jy

    Dis net jy

    Dis net jy by Alwyn Oberholster

    • 4 min.
    Ek kan nie sonder jou wees nie

    Ek kan nie sonder jou wees nie

    Ek kan nie sonder jou wees nie by Alwyn Oberholster

    • 3 min.
    Flying on the wings of tenderness

    Flying on the wings of tenderness

    Flying on the wings of tenderness by Alwyn Oberholster

    • 3 min.
    Hart van goud

    Hart van goud

    Hart van goud by Alwyn Oberholster

    • 3 min.

Top-podcasts in Muziek

Matthäus-Passion: een lijdensweg met Gijs Groenteman en Thomas Oliemans
Het Concertgebouw
Blokhuis de Podcast
NPO Luister / BNNVARA
De Laatste Dagen Van...
NPO Luister / AVROTROS
The Story of Classical
Apple Music
The Boom Room
SLAM! Gijs Alkemade & Jochem Hamerling
Taylors Era - De Taylor Swift Podcast
Dag en Nacht Media