150 afleveringen

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake met Moneyweb Moneyweb Radio

    • Zaken en persoonlijke financiën
    • 5,0 • 1 beoordeling

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

    Die goeie vertoning van die JSE is nie onverwags nie

    Die goeie vertoning van die JSE is nie onverwags nie

    Dr Chris Harmse, ekonoom by Sequoia Capital Management gesels oor die JSE se goeie vertoning.

    • 15 min.
    Kyk hier as jou maatskappy se werkers minder gemaak word

    Kyk hier as jou maatskappy se werkers minder gemaak word

    Prof Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor werknemers.

    • 14 min.
    RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1ste Mei 2024

    RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1ste Mei 2024

    Tinus de Jager – Moneyweb

    • 47 min.
    Vryheidsdag het nog baie waarde

    Vryheidsdag het nog baie waarde

    Prof Amanda Gouws, professor in politieke wetenskap aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die waarde van Vryheidsdag.

    • 14 min.
    Daar is ‘n tekort aan belangrike inligting op kosverpakkings

    Daar is ‘n tekort aan belangrike inligting op kosverpakkings

    Petronell Kruger, programbestuurder by Healthy Living (HEALA) gesels oor belangrike inligting op kosverpakkings.

    • 8 min.
    Daar wag nog beperkings op kriptofondse

    Daar wag nog beperkings op kriptofondse

    Carel de Jager van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor nog beperkings op kriptofondse.

    • 5 min.

Klantrecensies

5,0 van 5
1 beoordeling

1 beoordeling

Top-podcasts in Zaken en persoonlijke financiën

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett
DOAC
Over geld praat je niet
Aaf Brandt Corstius & Vincent Kouters
Mijn eerste miljoen
Quote
Jong Beleggen, de podcast
Pim Verlaan / Milou Brand
C-Level
Tom Jessen
Ben van der Burg
BNR Nieuwsradio

Suggesties voor jou

MoneywebNOW
Moneyweb Radio
The Money Show
Primedia Broadcasting
Be a Better Investor
Moneyweb Radio
History of South Africa podcast
Desmond Latham
The Gareth Cliff Show
The Real Network
Kommentaar
RSG