1 hr

Episode 1: Hoe gemaak met homofobie‪?‬ Mannetjiesvrou

    • Sexuality

Ná maande se stilte herrys Mannetjiesvrou soos Letserus. Luisteraars, ons is terug en ons duik sommer op die daad diep met ’n gesprek oor homofobie. Hoe kan die lesbiër haar staal vir homofobie, hetsy dit mikroaggressies is, of ernstiger homofobiese gedrag?

Mannetjiesvrou – leer jou les.

Luister na Angie Oeh se debuut-EP, Sex in Afrikaans: https://ffm.to/sexinafrikaansep 

Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"