26 min

Cowboys mag maar huil, Binnelanders en die lewe se draaie met Reynhardt Hugo Die lewe en ander onbenullighede

    • Books

Reynardt Hugo is nie ’n onbekende naam in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf nie. Reynardt is akteur, sanger en deesdae ook skrywer en motiveringspreker. Sy boek Soldaat het in Februarie vanjaar die lig gesien en sedertdien gryp sy verhaal harte reg oor die land aan.

Chanté het ná Reynhardt se boekpraatjie onlangs by die AfriForum Teater met hom gesels oor die draaie wat die lewe soms met 'n mens loop, hoe sy boek tot stand gekom het en sommer oor die lewe.

*Spesiale dankie aan Carina Bester en Marné Buys van die AfriForum Teater vir julle reëlings en ook die span by Dapper Media wat die nodige reëlings met Reynhardt se span getref het

Koop Reynhardt Hugo se boek hier: The Bookkeeper

Besoek AfriForum Teater se webblad hier: AfriForum Teater

Kry kwaliteit vermaak in Afrikaans hier: Dapper Media