2 episodes

Die potgooi van die gewilde Afrikanse motorprogram, La't Wiel, wat sedert Mei 2005 op kykNET uitgesaai word. Sluit aan by Hannes Visser en Waldo van der Waal, sowel as 'n verskeidenheid gaste, vir die jongste motor- en motorsportnuus.

La't Wiel Plan-C Productions

    • Automotive

Die potgooi van die gewilde Afrikanse motorprogram, La't Wiel, wat sedert Mei 2005 op kykNET uitgesaai word. Sluit aan by Hannes Visser en Waldo van der Waal, sowel as 'n verskeidenheid gaste, vir die jongste motor- en motorsportnuus.

    La't Wiel Potgooi EP2

    La't Wiel Potgooi EP2

    In hierdie aflewering gesels Waldo van der Waal oor die KIA Stinger, en kry indrukke by kameraman Calvin Fisher, sowel as La't Wiel-aanbieder Andre Weideman.

    • 12 min
    La't Wiel Potgooi EP1

    La't Wiel Potgooi EP1

    In hierdie episode woon ons die bekendstelling van die nuwe BMW X5 by, en vertel ook meer oor die opgekikkerde Kia Sedona.

    • 15 min

Top Podcasts In Automotive