42 min

Robotte, wetenskapfiksie en skryfwenke met Annerle Barnard Die lewe en ander onbenullighede

    • Books

Ek het so rukkie terug die geleentheid gehad om met Annerle Barnard te gesels oor haar boek, Spel. 
Tussendeur het ons ook sommer gesels oor skryfwenke, hoe sy haar karakters lewe gee en wat ons volgende uit haar pen kan verwag. Spel is vol aksie en naelbytoomblikke maar daar is ook oomblikke wat jou hart gaan raak en jou gaan laat dink. Wat as mens teen blikbrein te staan kom in 'n gevaarlike spel? Wat as jy nie anders kan as om vreemdelinge te vertrou nie? Wat as jou wêreld skielik verander? Wat as...
Kom kuier saam!