46 min

Stoepkuiers en sonneblomme vir elke dag met Susan Coetzer Die lewe en ander onbenullighede

    • Books

Die wêreld het meer sonneblomme eerder as knieserige rosies of klaende hangkopwilgers nodig. Daarom is Susan Coetzer se nuutste inspirasie-boek, ’n Sonneblom vir elke dag, juis nou só nodig. Op ’n baie bewolkte en reënerige Saterdag in November het Chanté vir Susan gaan kuier om te gesels oor die nuwe boek, hoe om met jou innerlike sonneblom te connect en sommer net al die lekker dinge van sonneblom-mense wees. Skink ’n koppie tee en kom kuier saam.

’n Sonneblom vir elke dag is by alle vooraanstaande boekwinkels beskikbaar en is die perfekte Kersgeskenk vir die sonneblomme in jou lewe.

*Hierdie episode is op Susan se stoep opgeneem, daar is dus agtergrond geluide soos voëltjies wat sing, bure wat gras sny en die klank van donderweer wat opsteek.