8 episodios

LewenSentrum ontstaan met die openingsdiens van Alberton LewenSentrum op 10 Oktober 1999. Dit was die fisiese geboorte van die nuwe gemeente.

Andries Enslin, was 'n pastoor in 'n AGS-gemeente. Hy het van sy bekeringsdae af die begeerte gehad om 'n gemeente te begin. Ongeveer 1995 het hy dit oorweeg om in Alberton 'n gemeente te begin.

LewenSentrum is nie verbonde aan enige denominasie nie. Ons is 'n interkerklike onafhanklike gemeente. Die rede hiervoor het te doen met ons bedieningsfilosofie en ons toekomsdrome. Ons begeer om in die toekoms meer gemeentes met dieselfde filosofie te begin. As u ons sou vra wie ons is, sou ons u so antwoord: 'n kerk tussen die Drie Susterskerke en die Pinksterkerke.

Ons probeer om 'n middeweg te vind tussen die twee denominasies. Intussen het LewenSentrum bly groei en is daar intussen ook benewens Alberton, gemeentes in Vanderbijlpark, Benoni, Ruimsig, Pretoria, Noordkus (Ballito) en Durbanvill (November 2015) geplant.

Lewe Met Ritme Lewe Met Ritme

    • Religión y espiritualidad

    Daaglikse Oordenking - Saterdag

    Daaglikse Oordenking - Saterdag

    Kolossense 4:2 “Julle moenie ophou bid nie, julle moet wakker wees en julle moet altyd vir God dankie sê.”

    • 3 min
    Daaglikse Oordenking - Vrydag

    Daaglikse Oordenking - Vrydag

    Psalm 61:9
    “Dan sal ek u Naam altyd besing en dag na dag my geloftes betaal”

    • 3 min
    Daaglikse Oordenking - Donderdag

    Daaglikse Oordenking - Donderdag

    Psalm 61:7–8
    “Laat die koning lank lewe, laat sy lewensjare oor geslagte strek. Mag hy sy lewe lank regeer voor God, mag u liefde en trou hom bewaar!”

    • 3 min
    ALS Oggenddiens 6 September 2015

    ALS Oggenddiens 6 September 2015

    Reeks: God as tuinier
    Tema: Sien jy die moeite?
    Lukas 13:6-9
    Andries Enslin

    • 36 min
    PLS Oggenddiens 6 September 2015

    PLS Oggenddiens 6 September 2015

    Reeks: Gebede met impak
    Tema: Wanneer God jou iets vra
    Matteus 26:36-46
    Paul Grobler

    • 43 min
    VLS Oggenddiens 6 September 2015

    VLS Oggenddiens 6 September 2015

    Reeks: Hoe lyk Sy liggaam?
    Tema: Gee jy Jesus kanker?
    1 Korintiërs 12:1-31
    Marius Malan

    • 40 min

Top podcasts en Religión y espiritualidad

365 con Dios
Wenddy Neciosup
Ram Dass Here And Now
Ram Dass / Love Serve Remember
Meditación Guiada | Meditaciones Guiadas | Meditar | Relajación | Sí Medito | En Español
Rosario Vicencio - Guía de meditación, reiki master y coach de bienestar.
Conexión al Espíritu
TarotBúhoCósmico
Dante Gebel Live
Dante Gebel
Pastors Perspective
K-Wave Radio