2 min

‘n Gawe wat Dikwels Oor die Hoof Gesien God se Woord VARS vir jou Vandag

    • Christianity

Titus 1:8 Hy moet gasvry wees en alles wat goed is, liefhê. Hy moet met wysheid lewe en regverdig wees. Hy moet ’n toegewyde en gedissiplineerde lewe lei. Hoe meer ek sien hoe mense lewe, hoé meer word ek geraak deur die realiteit dat elkeen van ons in een of ander stryd gewikkel is. Wat van jou?Gelukkig is daar kort tye wanneer alles klopdisselboom gaan. Maar dit neem nie te lank voor die een of ander teëspoed, die een of ander probleem, die een of ander konflik, ja, die een of ander di...