110 episodes

Preke van AGS Dinamika

AGS Dinamika Preke AGS Dinamika

    • Religion & Spirituality

Preke van AGS Dinamika

    Learning the Ropes

    Learning the Ropes

    Waar kry jy jou antwoorde? Soms het die lewe meer vrae as antwoorde. Hoe leef ons met wysheid as daar soveel onsekerheid is? Wat is wysheid? Jesus het ons God se wysheid kom wys. "Learning the ropes of life" vir 'n kind van God beteken dat ons met die wysheid van oorgawe leef. Ons vertrou die Here al verstaan ons nie alles nie!

    • 23 min
    Wanneer die lewe jou das trek.

    Wanneer die lewe jou das trek.

    Hierdie lewe het ? manier om jou lewe in een oomblik skeef te trek. Onverwags en vanuit nerens kan ons lewens verander. In sulke tye het ons die wete dat ons ? Hemelse Vader het wat altyd daar is vir ons.

    • 21 min
    Verskoning koning

    Verskoning koning

    Wanneer ons verskonings maak is ons fokus net op onsself, op ons eie vermoë, MAAR mag ons die fokus skuif na God toe want HY IS BY ONS! Dit is SY KRAG nie ons krag nie.
    Ons kyk na die storie van Moses die "Verskoning Koning" en hoe al sy verskonings hom sy geneesing gekos het.

    • 24 min
    Wat is jou 'BERG'?

    Wat is jou 'BERG'?

    Wat is jou verwagting vir die lewe of die toekoms? Het jy nog ? verwagting of kyk jy maar wat gebeur?
    Ons verwagting moet in die Here wees. Daar is ALTYD hoop!

    • 23 min
    Eendag lank, lank gelede... in die jaar 2024

    Eendag lank, lank gelede... in die jaar 2024

    Wanneer mense aan jou en my dink: Is ons die weerspieëling van wat Jesus gedroom het Sy volgelinge moet wees? Kom ons leef met waagmoed soos Hy wil hê.

    • 34 min
    Pinkster

    Pinkster

    Die Here het vir ons die Heilige Gees gegee met Pinkster sodat ons as mens deur Hom 'beheer/gelei' kan word. Die natuurlike uitvloeisel en gevolg van die Heilige Gees in ons lewens is ALTYD liefde!

    • 27 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

Secular Buddhism
Noah Rasheta
Teologija uz jutarnju kafu
Protestantska Hrišćanska Zajednica
ORTHODOX TALKS
SERBIAN ORTHODOX
Daily Orthodox Scriptures
Fr. Alexis Kouri, and Ancient Faith Ministries
As For Me And My House
Jordan & Milena Ciciotti
Inner Work: A Spiritual Growth Podcast
Josephine Hardman, PhD