FunkyFM FunkyFM
-
- Юмор
Funky FM is fun en funky. Chit chats oor alles en enige iets.
-
Funky FM episode 5 Maart 2021
Hospitaal kuiers uggg hehe. Kom luister saam.
-
Funky FM show 18 Feb 2021
Hierdie episode gesels ek oor skotelgoed was en ons hoor bietjie agtergond musiek. Ek kyk ook na drink goedtjies en waarvan ons hou om tedrink.
-
FunkyFM show 11 Feb 2021
Hierdie episode skop af met n lekker liedtjie deur Theuns Jordaan en Juanita Du Plessis hart vol drome. Ek gesels oor skoon maak en sanitize en kyk ook vinnig na waarom ek nie die vaccine ooit sal vat nie.
-
Funky FM show 1
Fun and funky. FunkyFM seheel eerste episode wat opgeneem was in Januarie. Dit is n episode vol lekker gesels en n paar lekkee liedtjies.
-