5 min

DA-munisipaliteite 'n skans teen Eskom verval Uitgesproke met Cilliers Brink

    • Politik

Skaars 'n week voor die plaaslike verkiesing sit Suid-Afrikaners al weer sonder krag. In hierdie week se episode van Uitgesproke ontleed Cilliers Brink hoe die land in hierdie penarie beland het, hoe die ANC  se kaderontplooiing die situasie vererger en hoe DA-munisipaliteite hulle inwoners teen die ergste beurtkrag beskerm. 

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/democratic-alliance/message