Deurbraak Bediening Deurbraak Woord
-
- Religion och spiritualitet
Abba Vader is besig om mense te genees, dit het tyd geword vir ons om die deurbraak te vat en op te staan in oorwinning, onder die leierskap van ons Koning Jesus deur die leiding van die Heilige Gees.
Dit is tyd vir Deurbraak aan die armes van gees, sodat die wat se harte verbryseld is, kan genees, die wat gevangenes is vrylating kan ontvang, die wat verblind is deur die vyand weer kan sien, die wat gebroke is, in vryheid kan opstaan, en om die verlossing van Jesus te ontvang.
-
5 Metodes om jou denke te verander
Jou denke bepaal jou lewe, hoe lyk jou lewe?
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/deurbraak-woord/message -
4 Beginsels van Oorwinning
Watter beginsels om te volg vir Oorwinning
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/deurbraak-woord/message -
Oorkom Ontmoediging
Daar is altyd een of ander tyd wat ons ontmoedig word, maar hoe deel ons daarmee?
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/deurbraak-woord/message -
7 Beginsels vir Deurbraak
Daar is 7 basiese beginsels wat sal lei tot 'n deurbraak
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/deurbraak-woord/message