6 min

Die ANC se uitheemse konsep van Afrikaans as 'n inheemse taal Uitgesproke met Cilliers Brink

    • Politik

Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys, se ontkenning dat Afrikaans 'n inheemse taal is ten spyte van historiese en wetenskaplike feite én die konstitusionele hof se uitspraak, wys hoe die verpolitisering van 'n taal die diverse groep sprekers benadeel. Cilliers Brink bespreek die DA se petisie en die gevolglike ineenstorting van taalregte indien Nzimande nie gehoor aan die konstitusionele hof se uitspraak en terugdraai van sy haatdraende Beleidsraamwerk vir Hoëronderwysinstellings nie. 

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/democratic-alliance/message