33 avsnitt

Die Bier Uur Podcast! Waar Roedolph en Christiaan jou ore brei met smaaklike geselskap en vuil grappe, in JOU taal!

Die Bier Uur Christiaan van Niekerk en Roedolph Breet

    • Komedi

Die Bier Uur Podcast! Waar Roedolph en Christiaan jou ore brei met smaaklike geselskap en vuil grappe, in JOU taal!

    Episode 32 - En nou's dit een jaar later

    Episode 32 - En nou's dit een jaar later

    In die episode drink Roedolph en Christiaan 'n paar Devil's Peak Lagers. Hulle gesels oor die wat die afgelope jaar gebeur het en oor die toekoms van die bier uur.

    • 50 min
    Episode 420 - Die Hoog Uur

    Episode 420 - Die Hoog Uur

    In die episode drink Roedolph en Christiaan niks nie, maar raak so effens hoog. Hulle gesels oor die Oscars, Elon Musk wat twitter probeer koop en watse goeie flims daar is om te kyk as jy hoog is.

    • 42 min
    Episode 30 - Die Oh-limpiese spele

    Episode 30 - Die Oh-limpiese spele

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak Lager. Hulle gesels met spesiale gas Jaco oor die space race tussen Jeff Bezos en Richard Branson , Olimpiese Spele en oor die nuwe Steam Deck.

    • 52 min
    Episode 29 - Met Schalk Bezuidenhout

    Episode 29 - Met Schalk Bezuidenhout

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels met die Afrikaanse komediant Schalk Bezuidenhout.

    • 1 tim. 34 min
    Radio Sonder Mense - Episode 1

    Radio Sonder Mense - Episode 1

    Radio Sonder Mense is 'n kortverhaal storie oor 'n fiktiewe klein dorpie net so 15 ure buite die Kaap.

    • 6 min
    Episode 28 - BierVision

    Episode 28 - BierVision

    In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Striped Horse en 'n Erdinger. Hulle gesels oor F1 wat terug is, WandaVision en oor space.

    • 52 min

Mest populära poddar inom Komedi

Alex & Sigges podcast
Perfect Day Media
ursäkta
Perfect Day Media
Wahlgren & Wistam
Acast
Hör Här!
Qast AB
Skäringer & Nessvold
Polpo Play
Vad Fan Hände?
Alice Stenlöf & Klara Elvgren