3 min

NUUSKOMMENTAAR: Graaff-Reinet of Sobukwe? Naamsverandering laat die tonge klap AfriPod

    • Nyhetskommentarer

Wat is in ’n pleknaam? Dit hang af wie jy vra. Vir party is ’n pleknaam ook die geskiedenis van die betrokke plek. Dit is die mense wat was, is en nog gaan wees – hoe mooi of lelik dit ook al dalk mag wees. Vir ander is dit sinoniem met onderdrukking en uitsluiting. Hoe dit ook al sy, ’n pleknaam kan nie net lukraak verander word omdat party mense daardeur geaffronteer voel nie.