8 avsnitt

Jy het die potensiaal om jou lewe te verander! Maar eers moet jy jou perspektief verander en besef dat God 'n plan het met jou lewe. Ons wil mense se leefstyle beïnvloed om hulle volle potensiaal te bereik, in God se wil...

Perspektief Perspektief

    • Religion och spiritualitet

Jy het die potensiaal om jou lewe te verander! Maar eers moet jy jou perspektief verander en besef dat God 'n plan het met jou lewe. Ons wil mense se leefstyle beïnvloed om hulle volle potensiaal te bereik, in God se wil...

    Erastus deel sy storie...

    Erastus deel sy storie...

    600 kilometer van land af, in 4km diep water en alleen met 'n emmer in die diepsee...

    In die episode deel Erastus sy getuienis met Lorrein Katzke van RadioTygerberg104FM. Dit is 'n storie van 'n wonderwerk, die krag van ons almagtige God en hoop vir elkeen wat deur 'n moeilike tyd gaan.

    Psalms 50:15 : "Roep My aan in die dag van benoudheid; ek sal jou uithelp en jy moet My eer."

    • 11 min
    Waarna jaag jy? Perfeksie?

    Waarna jaag jy? Perfeksie?

    Waarna jaag jy? Deel 3: Perfeksie!

    Ons lewe in 'n wêreld waar alles perfek voorkom.
    Sosiale Media gee skynbeelde van perfeksie en dit stel onmoontlike uitdagings aan baie mense. Is jou gejaag na perfeksie besig om jou aandag van God af te haal? Sy perfekte liefde en genade is vir ons genoeg!

    • 3 min
    Waarna jaag jy? Geld en besittings?

    Waarna jaag jy? Geld en besittings?

    Deel 2 van die reeks; Waarna jaag jy?

    Baie mense se dryf in die lewe is slegs geld en besittings. Hulle vergeet dat ons ‘n ander doel het vir die lewe. Luister gerus en deel met jou vriende! Almal wil ryk wees en eintlik is meeste van ons. Geniet vandag se episode...

    • 5 min
    Waarna jaag jy? Roem?

    Waarna jaag jy? Roem?

    Ons gaan die volgende paar episodes bietjie kyk na dinge waarna mense jaag. Die dinge waaraan ons aandag gee en wat ons graag wil bereik. Is daar iets wat belangriker is as God in jou lewe? Die episode handel oor roem, dit is baie meer as net gewildheid en aansien....

    • 4 min
    Gewoontes

    Gewoontes

    Gewoontes het die potensiaal om ons te maak of breek! Jy word wat jy gereeld doen. Jy kan jou hele lewe verander deur die regte gewoontes in plek te kry. Hoe gouer jy begin, hoe gouer is die resultate sigbaar. Indien jy sukkel om 'n slegte gewoonte te breek of raad wil vra, kontak ons gerus...

    • 3 min
    Hoe straal ek Jesus se beeld uit?

    Hoe straal ek Jesus se beeld uit?

    Soms wonder ek hoe kan ek Jesus se beel uitleef vir die mense rondom my... In die episode gesels ons bietjie daaroor en besef dat dit maak nie saak wat ons doen nie, ons kan 'n invloed hê op mense om ons!

    • 3 min

Mest populära poddar inom Religion och spiritualitet

Holy Crap Sverige
Holy Crap Podcast
Spökjakt På Riktigt – LaxTon Podden
Niclas Laaksonen & Tony Martinsson | LaxTon Ghost Sweden
MediumPodden - Vivi & Camilla
Vivi Linde & Camilla Elfving
Dagens människa
Tidningen Dagen
Fråga Stjärnorna
Ebba Bjelkholm
Tankar för dagen
Sveriges Radio