22 min

WJWK 08 - Mindless Praise & Worship (Let jy op?‪)‬ Wat Jy Waar Kry

    • Kristendom

 Alno het 'n artikel geskryf hier op Wat Jy Waar Kry oor die gevaar van "praise and worship". In hierdie podcast gesels ons oor een of twee slaggate van lofsang en aanbidding waarvoor ons moet oppas en ons gesels kortliks oor die belangrikheid van die lirieke van lofsang en aanbidding.