60 episodes

Alles wat 'n man nodig het.
xLewens Stories
xCigars
xWhiskey
xPodcasts
xReviews
Geen onder 18's
Drink Verantwoordelik

FKNxMAN FKNxMAN

    • Comedy

Alles wat 'n man nodig het.
xLewens Stories
xCigars
xWhiskey
xPodcasts
xReviews
Geen onder 18's
Drink Verantwoordelik

    Episode 50 x Movember-Ghost Pepper-GTA6 x Wie Het Regtig Die Beste Snor In Die Wêreld, KFC Se Ghost Pepper Challenge, Movember En GTA6.

    Episode 50 x Movember-Ghost Pepper-GTA6 x Wie Het Regtig Die Beste Snor In Die Wêreld, KFC Se Ghost Pepper Challenge, Movember En GTA6.

    Episode 50.

    In hierdie Episode chat ons oor die amazing doel van Movember en hoe jy daar kan wees vir jou vriende, ons rate ook so paar celebs se snorre en vir een of ander rede wil Scott weet hoe sny ander mense hulle balhare! Donovan rant 'n bietjie oor sy bure en dan het ons ook KFC se Ghost Pepper challenge aangpak. Al hierdie en meer op Episode 50

    Weereens dankie aan elkeen van julle wat tot dusvêr support het! Of dit nou 'n subscribe was, 'n like, 'n luister of 'n kyk op Youtube, ons waardeer elkeen van julle!

    Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!

    RETRO COLLECT ZA : https://www.instagram.com/retrocollectza/

    REAL ONES: https://www.youtube.com/@REALONESwithjonbernthal

    • 1 hr 21 min
    Episode 49 x Project Neom-Chat GPT-FIFA x Die Neom Project In Saudi Arabia, Chat GPT Se Nuwe Update "Vision" En 'N Vinnige Fifa Game.

    Episode 49 x Project Neom-Chat GPT-FIFA x Die Neom Project In Saudi Arabia, Chat GPT Se Nuwe Update "Vision" En 'N Vinnige Fifa Game.

    Episode 49.

    In hierdie Episode gesels ons oor die Mega projekte wat hulle besig is om in Saudi Arabia te bou, die nuwe weergawe van ChatGPT en ons het so vinnige gaming session ingewerk, waar ons 'n rondte FIFA gespeel het.

    Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!

    SAUDI ARABIA LINE YOUTUBE VIDEO : https://youtu.be/YkJupJRTcoA?si=WvqGbK7XHZddjfYz

    CHAT GPT VIDEO: https://www.instagram.com/reel/Cyw-6FNr5b4/?igshid=MTExd25hb2c0bTlhYw==

    • 1 hr 6 min
    Episode 48 x Halloween x Weird Shit In Vietnam, Stoele Wat Vanself Rond Skuif En Kak Scary Movies.

    Episode 48 x Halloween x Weird Shit In Vietnam, Stoele Wat Vanself Rond Skuif En Kak Scary Movies.

    Episode 48.
    Welkom by vandag se podcast episode saam met ons nuwe Co-Host Scott König!

    In hierdie Episode gesels ons oor scary shit wat al met ons gebeur het en ons begin met Scott se scary ass storie in Vietnam. Ek deel so paar weird dinge wat met my al gebeur het en dan praat ons oor scary movies wat ons opgefok het as kinders.

    Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!

    • 40 min
    Episode 47 x Scott König x . Ons Nuwe Co-Host, Die Rugby World Cup Finals En Fury Vs Ngannou.

    Episode 47 x Scott König x . Ons Nuwe Co-Host, Die Rugby World Cup Finals En Fury Vs Ngannou.

    Episode 47.
    Welkom by vandag se podcast episode saam met ons nuwe Co-Host Scott König!

    In hierdie Episode deel ons die stres wat elke Suid-Afrikaner gehad het tydens die World Cup Finals tussen die Bokke en New Zealand. What a game was dit net nie!

    Ons gesels oor hoe my en Scott se paaie weer gekruis het by 'n troue en nou is hy die Co-Host op FKNMAN en dan natuurlik praat ons oor die Tyson Fury en Francis Ngannou fight wat ook die naweek was.Die wêreld het ook 'n legende "Matthew Perry" verloor en ek is seker hy was baie mense se Favourite gewees in Friends. Rus in Vrede ou Chandler, dankie vir al die lag en entertainment deur die jare!

    Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!

    FRLSS ENERY DRINK : https://www.welivefearless.co.za

    • 43 min
    Episode 46 x SD Pypers x Boks As 'N Sport, Dricus Du Plessis VS Robert Whittaker & Load Shedding In Suid-Afrika.

    Episode 46 x SD Pypers x Boks As 'N Sport, Dricus Du Plessis VS Robert Whittaker & Load Shedding In Suid-Afrika.

    Episode 46.
    Welkom by vandag se podcast episode saam met SD Pypers, waar ons bietjie gesels oor travel, sport, CIT en die uitdagings wat ons almal in Suid-Afrika het. In hierdie episode ontrafel ons 'n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend die hoogs verwagte UFC fight tussen Dricus Du Plessis en Robert Whittaker.

    Maar ons hou nie daar op nie; ons ons gesels ook oor die sport van boks en hoe SD sy belangstelling in boks gevind het, sy heel eerste experience by CIT performance institute en dan sommer so paar random dinge.

    Laastens gesels ons oor iets wat baie naby aan almal in Suid Afrika se harte lê - beurtkrag. Ons noem vinnig watter implikasies kragonderbrekings het vir besighede asook die alledaagse lewe.

    Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!

    • 1 hr 56 min
    Episode 45 x Vernon Mclean x Tiktok Fame, Hoe Om Met Haters Te Deel En Potch Avonture.

    Episode 45 x Vernon Mclean x Tiktok Fame, Hoe Om Met Haters Te Deel En Potch Avonture.

    Episode 45.

    Op hierdie Episode van die FKNMAN podcast gesels ek met Vernon Mclean, meer bekend as “Gevoelens”, 'n bekende Suid-Afrikaanse TikToker. Ons gesels oor sy tyd in Potch saam met sy vriende, die negatiewe kommentaar wat die Facebook tannies en ooms op TikTok los, hoe hy op TikTok begin het, en ook oor mense wat te bang is om hom te vra om foto's te neem.

    Vernon sê sy sê oor wat hy van Potch dink en die lekker tye wat saam met sy vriende al daar gehad het.
    Ons bespreek ook die negatiewe kommentaar wat hy soms op sy TikTok-video's ontvang en hoe dit ’n mens beïnvloed. Vernon deel sy persoonlike ervaringe oor hoe hy met hierdie tipe kritiek deel en hoe hy probeer om positief te bly en nie homself daaraan te probeer steur nie.

    Vernon vertel ook hoe hy op TikTok begin het en wat hom geïnspireer het om sy content met die wêreld te deel. Hy gee waardevolle insig en advies vir diegene wat dalk oorweeg om 'n sosiale media-influenser te word.

    Ons gesels ook oor die mense wat te bang is om hom te vra om foto's te neem en hoe dit hom soms in 'n ongemaklike situasie plaas.

    Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast om Vernon se lewensstorie en sy sukses op TikTok te verstaan.

    • 2 hrs 35 min

Top Podcasts In Comedy

Adela a Sajfa
jasomfunradio
Piatoček
SME.sk
jauuu, PS: to bolelo
ZAPO
TETKY
toldo originals
Doktor má Filipa
ZAPO
OOODCHOD
DZUKYPAPAYA - S3RIOUS