185 episodes

Hallo! Ons gemeente bestaan uit 'n groep jong volwassenes en families met ('n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword. Op hierdie manier vind elke lid 'n plek om hul unieke gawes uit te oefen. Ons kom Sondae by Curro Secunda in Afrikaans (09:00) en in Engels (17:00) bymekaar. Tydens die week ontmoet ons in kleiner groepe in verskeie huise regoor die dorp. Indien jy meer oor ons wil weet, 'n gebedsversoek of vraag het, kom asseblief in kontak deur ons te skakel (072 572 7565) of te e-pos (secunda@shofaronline.org). Ons sien uit om jou te ontmoet! Wiehan & Robyn Brown

Shofar Secunda | Afrikaans Preke Shofar Secunda

    • Religion & Spirituality

Hallo! Ons gemeente bestaan uit 'n groep jong volwassenes en families met ('n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword. Op hierdie manier vind elke lid 'n plek om hul unieke gawes uit te oefen. Ons kom Sondae by Curro Secunda in Afrikaans (09:00) en in Engels (17:00) bymekaar. Tydens die week ontmoet ons in kleiner groepe in verskeie huise regoor die dorp. Indien jy meer oor ons wil weet, 'n gebedsversoek of vraag het, kom asseblief in kontak deur ons te skakel (072 572 7565) of te e-pos (secunda@shofaronline.org). Ons sien uit om jou te ontmoet! Wiehan & Robyn Brown

    Renier Louwrens- Die Waarheid Sal Jou Vry Maak

    Sermon Slides: http://www.shofarsermons.org/secunda/240609_Renier_Louwrens_Die_Waarheid_Sal_Jou_Vry_Maak_4.pptx

    Wiehan Brown- Eer by die Werk

    Wiehan Brown- Eer by die Werk

    Sermon Slides: http://www.shofarsermons.org/secunda/240602_Wiehan_Brown_Eer_By_Die_Werk.pptx

    Maree Verhoef – Instruksies aangaande Ouderlinge

    Sermon Slides: http://www.shofarsermons.org/secunda/240526_Maree_Verhoef_Instruksies_aangaande_Ouderlinge.pptx

    Wiehan Brown – Sorg vir weduwees

    Wiehan Brown – Sorg vir weduwees

    Sermon slides: http://www.shofarsermons.org/secunda/240519_Wiehan_Brown_Sorg_vir_weduwees.pptx

    • 51 min
    Wiehan Brown – Die huis van God

    Wiehan Brown – Die huis van God

    Sermon slides: https://bit.ly/3yjXhLG

    • 47 min
    Wiehan Brown – Die volharding van ‘n goeie dienaar van Jesus

    Sermon Slides: https://bit.ly/3QyDw9s

    • 44 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

God Bless
Valo a Maťo
Páter Peter Podcast
Páter Peter
Timothy Worship Centrum
TWC
Godzone podcast
Godzone
Otcov dom
otcovdom.com
Biblia
TV Lux