1 hr 2 min

#4: Prof. Hermann Giliomee oor kultuur, taal, identiteit en sy lewe Naguil

    • Non-Profit

Tian Alberts gesels met professor Hermann Giliomee – vooraanstaande historikus en outeur in Suid-Afrika – oor kultuur, taal, en relevant geskilpunte onder Afrikaners in die verlede en vandag. Die uitdagings van jong Afrikaners word ondersoek teen die agtergrond van uitdagings van die verlede, en prof. Giliomee vertel interessante staaltjies uit sy verlede.