1 episode

Naguil bied vir jong Afrikaanse luisteraars samesprekings oor relevante kwessies en gesprekspunte rakende kultuur, loopbaan, outonomie, en toekomsplanne. Soms vertel gaste ook net interessante stories oor hul ervaring in hierdie deurmekaar wêreld.

Nova Mentis is 'n nie-winsgewende organisasie wat jongmense saamtrek om optimale ekonomiese, opvoedkundige, kulturele, tegnologiese en ander oplossings vir Suid-Afrika uit te dink.

Naguil Nova Mentis

    • Society & Culture

    #2: Boerdery, tegnologiese oplossings en die waarde van 'n "gap"-jaar

    #2: Boerdery, tegnologiese oplossings en die waarde van 'n "gap"-jaar

    Jacques Burger gesels met Tohann Basson oor wat dit regtig behels om te boer, moontlike oplossings vir Eskom en tegnologiese oplossings wat op plase aangewend kan word. Dit is 'n lighartige gesprek, met staaltjies uit Uganda van die tyd toe Tohann daar op 'n plaas gaan werk het. Tohann beveel sterk aan dat almal wat skool klaarmaak eers 'n "gap"-jaar neem om regtig hul belangstellings te gaan toets, eerder as om eenvoudig een van die hoofstroomkurususse op universiteit te gaan studeer sonder dat daar noodwendig 'n belangstelling daarvoor gekoester word.

    • 47 min

Top Podcasts In Society & Culture

Мы расстались
Мы расстались
Хакни мозг
Ольга Килина х Богема
How to Be Fine
Kristen and Jolenta
Sue Perkins: An hour or so with...
Audioboom Studios
Мужской разговор
Трёшка
Психология с Александрой Яковлевой
Александра Яковлева