191 集

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

    • 宗教與精神生活

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

    Oor die leiding van God (Spreuke 21:1-19)

    • 25 分鐘
    Oor die terrein van die godsdiens (Spreuke 20:1-30)

    Optimistiese wysheid (Spreuke 19:1-29)

    Optimistiese wysheid (Spreuke 19:1-29)

    • 25 分鐘
    Teenstrydige lewenstyle (Spreuke 18:1-24)

    • 26 分鐘
    'n Dwaas praat gou, 'n wyse tel sy woorde (Spreuke 16:27-17:28)

    • 24 分鐘
    Hoogmoed lei tot ondergang (Spreuke 15:23-16:26)

    • 28 分鐘

熱門宗教與精神生活 Podcast

神仙補習班
謝依霖、丹丹老師
說詭講鬼
Hans
靈魂相談室
Rita Weng
46號星球
Ann & Griz
陪你讀聖經
愛的影響力/爱的影响力
神明逼我開Podcast
Joshua

你可能也會喜歡

Joel Osteen Podcast
Joel Osteen, SiriusXM
Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast
Joyce Meyer
Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® TV Audio Podcast
Joyce Meyer
The Money Show
Primedia Broadcasting
The Diary Of A CEO with Steven Bartlett
DOAC
RSG Geldsake met Moneyweb
Moneyweb Radio