In hierdie episode gesels Mercy Kannemeyer en Remona Voges saam met Herschelle Benjamin. Herschelle se debuutdrama In Slavenhuis 39 is onlangs deur Protea Boekhuis uitgegee. Herschelle vertel ons meer oor sy drama, die temas,en die regisseur, Philip Rademeyer. Hulle gesels ook oor die Afrikaanse drama-en teaterwêreld en waarna hulle uitsien.
資訊
- 節目
- 頻率每月更新
- 發佈時間2021年11月3日 下午1:27 [UTC]
- 長度47 分鐘
- 季數1
- 集數7
- 年齡分級兒少適宜
