23 episodes

Net 4 moeg, uitgestresde en onproduktiewe idiots wat saam sit en gesels. Kom luister hoe 4 mamparas oor net die belangrikste en uiters gesogte goed praat. Ons kan nie veel doen, maar in die kategorie kakpraat is ons Wêreldmeesters. Hierdie show is kras so wees gewaarsku Kerktannies. Hierdie is radio sonder grense en sommer sonder mense.

Dankie dat julle inskakel en bly veilig. Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/defenetief-produktief/support

Defenetief Produktief Defenetief Produktief

    • Comedy

Net 4 moeg, uitgestresde en onproduktiewe idiots wat saam sit en gesels. Kom luister hoe 4 mamparas oor net die belangrikste en uiters gesogte goed praat. Ons kan nie veel doen, maar in die kategorie kakpraat is ons Wêreldmeesters. Hierdie show is kras so wees gewaarsku Kerktannies. Hierdie is radio sonder grense en sommer sonder mense.

Dankie dat julle inskakel en bly veilig. Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/defenetief-produktief/support

    SA se greatest Catolliese Podcast

    SA se greatest Catolliese Podcast

    4 Mamparas vergader om vir u te vertel van SA se greatest Catolliese Podcast. Hierdie is radio sonder mense, en ons hoop julle geniet die rit saam met ons. Ons is n bietjie baie kras so ons vra onverskoning aan al die Kerk Tannies, maar die is nie julle koppie tee.ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrikste goed in die wêreld te bespreek.



    Hierdie episode word geborg deur: Anchor.fm, die beste platform vir jou podcast. Alles van episode opneem, redigeer en verspry op alle platforms.



    Social Links Hier onder;



    Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag



    Davan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ



    Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg



    Charl - hy soek net lifde



    Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm



    Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie as jy net wil kla, want ons is nie lus vir jou nonsens nie - defenetiefproduktief@gmail.com


    ---

    Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/defenetief-produktief/support

    • 1 hr 25 min
    Kyle se Vappa inovasies

    Kyle se Vappa inovasies

    4 Mamparas vergader om vir u te vertel van hoe Kyle (onspesifiek) die werêld van Vappas geïnoveer het. Hierdie is radio sonder mense, en ons hoop julle geniet die rit saam met ons. Ons is n bietjie baie kras so ons vra onverskoning aan al die Kerk Tannies, maar die is nie julle koppie tee.ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrikste goed in die wêreld te bespreek.

    Hierdie episode word geborg deur: Anchor.fm, die beste platform vir jou podcast. Alles van episode opneem, redigeer en verspry op alle platforms.

    Social Links Hier onder;

    Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag

    Davan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ

    Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg

    Charl - hy soek net lifde

    Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm

    Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie as jy net wil kla, want ons is nie lus vir jou nonsens nie - defenetiefproduktief@gmail.com


    ---

    Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/defenetief-produktief/support

    • 1 hr 14 min
    Mayonnaise is te spicy

    Mayonnaise is te spicy

    4 Mamparas vergader om vir u te vertel van hoe Mayonnaise te pittig (spicy) is. Hierdie is radio sonder mense, en ons hoop julle geniet die rit saam met ons. Ons is n bietjie baie kras so ons vra onverskoning aan al die Kerk Tannies, maar die is nie julle koppie tee.ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrikste goed in die wêreld te bespreek.



    Hierdie episode word geborg deur: Anchor.fm, die beste platform vir jou podcast. Alles van episode opneem, redigeer en verspry op alle platforms.



    Social Links Hier onder;

    Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag



    Davan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ



    Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg



    Charl - hy soek net lifde



    Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm



    Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie as jy net wil kla, want ons is nie lus vir jou nonsens nie - defenetiefproduktief@gmail.com


    ---

    Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/defenetief-produktief/support

    • 1 hr 14 min
    Poepgene

    Poepgene

    5 Mamparas vergader om vir u te vertel van Charl se meerderwaardige poepgene. Hierdie is radio sonder mense, en ons hoop julle geniet die rit saam met ons. Ons is n bietjie baie kras so ons vra onverskoning aan al die Kerk Tannies, maar die is nie julle koppie tee.ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrikste goed in die wêreld te bespreek.
    Hierdie episode word geborg deur: Anchor.fm, die beste platform vir jou podcast. Alles van episode opneem, redigeer en verspry op alle platforms.
    Social Links Hier onder;
    Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag
    Davan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ
    Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg
    Charl - hy soek net lifde
    Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm
    Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie as jy net wil kla, want ons is nie lus vir jou nonsens nie - defenetiefproduktief@gmail.com

    Sorry vir die audio gehalte dit was amper heeltemal verlore so dis die beste wat ek kon herstel.

    ---

    Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/defenetief-produktief/support

    • 1 hr 19 min
    Fluffy in sy natuurlike habitat

    Fluffy in sy natuurlike habitat

    4 Mamparas vergader om vir u te vertel van Fluffy se natuurlike habitat, die kakhuis. Hierdie is radio sonder mense, en ons hoop julle geniet die rit saam met ons. Ons is n bietjie baie kras so ons vra onverskoning aan al die Kerk Tannies maar die is nie julle koppie tee.ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrikste goed in die wêreld te bespreek.



    Hierdie episode word geborg deur: Anchor.fm, die beste platform vir jou podcast. Alles van episode opneem, redigeer en verspry op alle platforms.



    Social Links Hier onder;



    Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag



    Diewan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ



    Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg



    Charl - hy soek net lifde





    Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm



    Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie as jy net wil kla, want ons is nie lus vir jou nonsens nie - defenetiefproduktief@gmail.com


    ---

    Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/defenetief-produktief/support

    • 1 hr 4 min
    Die slimste slim mense

    Die slimste slim mense

    4 Mamparas vergader om vir julle te vertel hoe ons slim mense ons moeg maak. Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent mense : )



    Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag



    Diewan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ



    Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg



    Charl - hy soek net lifde



    Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm



    Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie ons is nie lus vir jou nonsens nie - defenetiefproduktief@gmail.com


    ---

    Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/defenetief-produktief/support

    • 1 hr 3 min

Top Podcasts In Comedy

ShxtsNGigs
shxtsngigs
The Uncut Podcast
The Uncut Podcast
The Joe Rogan Experience
Joe Rogan
It's Related, I Promise
iRIP
Pass The Meerkat
9ine Degrees
NewlyWeds
JamPot Productions