Die Volle Halwe Waarheid Berno Venter
-
- Comedy
Hierdie is definitief, ongetwyfeld, beslis, heel waarskynlik die volle halwe waarheid. Wat ookal dit beteken?
-
011: Juvan is terug(en Garfield!)
Gholf, Venter en Vriende en die beste gehalte recordings
-
010: New sensations and school life
Another English episode for ya, having a chat with the newlyweds
-
009: Mozart en die Yakuza
Verwelkom vir Hammy, hy het 18 tone ;) op 'n nuwe vriendskap en (uiteindelik) 'n nuwe episode!
-
008:Big words and small talk
Callum joins for the first time and I'm English now.(just for this episode lol)
-
007:Heuningbye en kinderarbeid.
Want dis n goeie idee om n recording te doen terwyl jy babysit...
-
006: Celebrity crushes, interior decoration en netflix originals. (Aka eks n simp vir danny devito)
My Nia is uiteindelik op die podcast om julle van ewert af te red. En harry as jy die lees bel my.