3 min

Dip my soos beskuit in U koffie‪.‬ Jan Gardenia

    • Spirituality

Die Here is waardig om geloof, geprys, aanbid en ge-eer te word. ALTYD! Om vir Hom te sing, is nie afhanklik van my gemoedstemming en omstandighede nie. Ja, ingeperk en onseker, loof Sy kinders Hom steeds. Altyd! Want, Hy, is waardig.