1 hr 3 min

Tussen Vloere en Bestemmings Van die spoor af

    • Comedy Interviews

Na 'n lekker lang vakansie ontmoet JW en Lelanie mekaar vir 'n koppie Seattle koffie in ongevalle by die Hospitaal 'Stray-Grown Memorial'. Hulle delf diep in die emotionele en filosofiese kant van vriendskap, afskeid, ondersteuning en die skoene wat Meredith in seisoen 1 gedra het.