11 min

15/10 - Ministers in gyselaarsdrama met militêre veterane; Chaos in Gqeberha; én 90-jarige akteur oudste mens in ruimte Nuus met Spies

    • News Commentary

Ministers gyselaar gehou deur oudstryders; Zuma vaar uit teen howe tydens sy biddag in KZN; Chaos breek in Gqeberha uit ná ongeluk; Wes-Kaap owerhede pak Cele oor polisiehulpbronne; LUR van Mpumalanga in hegtenis vir dubbele moord; Beurtkrag kan weer op kort kennisgewing geïmplementeer word, waarsku Eskom; Numsa-staking gaan voort; Verpligte inentings by universiteite bespreek; Olimpiese atleet van Kenia vermoor; Star Trek-akteur oudste mens óóit in buitenste ruim én Hittegolf-toestande heers, waarsku weerdiens.