11 min

24/09 - Volstoom vorentoe met verkiesing; NZ-tragedie: Pa het vergewe; en Beste braaibroodjie bekroon Nuusmakers met Mia Spies

    • News Commentary

Noudat die registrasieproses afgehandel is, gaan politieke partye hard vry na stemme voor die plaaslike regeringsverkiesing; Johannesburg se nuutverkose burgemeester verongeluk; Kaapse onderwyser by skool doodgeskiet; Nagwaak vir vermoorde SA sussies in Nieu-Seeland gehou; Zuma oorweeg strafregtelike klag teen staatsaanklaer in korrupsieverhoor; Afrikaans moet terug by Unisa, beslis hof; en ‘...Maar kan jy braaibroodjies maak?’