1 hr 19 min

Ep. 80: Pietman Geldenhuys Kelderklas Podcast

    • After Shows

Welkom by episode no. 80,  waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!

In hierdie episode gesels ek met Pietman Geldenhuys!

Pietman is 'n musikant, 'n storieverteller, 'n televisie program aanbieder en 'n obserwerende komediant.

Die primêre rede hoekom ek met Pietman wou gesels, is die feit dat hy die aanbieder is van die program "Oppiestoep". Ek het groot geword met programme soos "Maak-'n-las" waar komediese legendes soos Tollas van der Merwe ons vermaak het. Oppistoep is só tipe program. Dit glo in die mag van om stories te vertel om mense te maak lag.

Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Pietman te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe.

Dankie Pietman dat ek met jou kon gesels!

SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!

Ek hoop jul geniet hierdie episode!

Volg ons op:

YouTube: Tafelmaniere Podcast
Instagram: @tafelmaniere_podcast
facebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/

Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.

Dankie aan julle vir al die ondersteuning!

Totsiens!
Fredrick.