150 episodes

Pieter se radioloopbaan het in 2010 by ’n klein gemeenskapsradiostasie begin. Hy het sy vlerke gesprei en in April 2016 die Knysnabos verruil vir Pretoria se stadsliggies, waar hy weeksaande jou uitgenooi het om saam met hom te kuier op GROOTfm 90.5 vanaf 18:00 elke aand. Met sy professionele, tog gemaklike stemtoon en persoonlikheid, help hy jou vanaf Maandag, 30 Maart 2020 tussen 05:00 – 06:00 weeksoggende, om wakker te word en gereed te maak vir die dag wat voorlê.

Pieter hou jou op hoogte van wat op die paaie gebeur en deel ook relevante nuusgebeure wat deur die loop van die nag/vroegoggend plaasgevind het.

Om 05:35, deel hy daagliks inspirasie-insette deur verskeie persone soos Lindie Strydom, Elizabeth Theunissen, Jaco Strydom en Deon van der Berg.

In 2017 was Pieter ‘n finalis in die gemeenskapsradiokategorie ‘Best night time show’ by die Liberty Radio Awards en in 2018 ‘n finalis in die ATKV-mediaveertjie kategorie ‘Beste aanbieder by ‘n gemeenskapsradiostasie’. In 2019 Wen Pieter die RDMA-toekenning (Responsible Drinking Media Awards) vir die ‘verantwoordelike gebruik van alkohol’-inset, op die program GROOTtrauma (hy was ook ‘n finalis in die kategorie in 2018). Sy program, Reg of Verkeerd (Dinsdae-aande om 20:00) is ook in 2020 genomineer vir ‘n SA Radiotoekenning in die kategorie: News & Actuality program.

#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete GROOTfm 90.5

    • News

    #GROOTtrauma - 17 April 2024 - Wat behels 'n forensiese ondersoek als?

    Wes van der Westhuizen is 'n forensiese kenner en hy vertel oor sy werk en wat dit als behels.

    • 29 min
    #GROOTtrauma - Alles oor Parkinson se siekte.

    Gerhard Myburgh is met Parkeson se siekte gediagnoseer. Ons gesels met hom hieroor en ook met sy vrou Andrien wat hom ondersteun.

    • 31 min
    #GROOTtrauma - 03 April 2024 - Alles wat jy moet weet oor aanneming

    Mientjie en Wouter Prozesksy van Rock of Hope gesels oor die proses van aanneming.

    • 36 min
    #GROOTtrauma - 27 Maart 2024 - Mondhigiëne

    Ons gesels vanaand met Natasha Swart van Curaprox gesels oor Mondhigiëne.

    • 38 min
    #GROOTtrauma - 20 Maart 2024 - Alles oor Glaukoom

    Dr Willemse gesels oor Glaukoom.

    • 29 min
    #GROOTtrauma - 13 Maart 2024 - Slaap apnee

    Slaapterapeut, JD Uys van Arkel Sleep Clinic gesels oor die belangrikheid van slaap en ook hoe jy apnee kan behandel.

    • 42 min

Top Podcasts In News

Serial
Serial Productions & The New York Times
The Daily
The New York Times
Up First
NPR
The Tucker Carlson Podcast
Tucker Carlson Network
Pod Save America
Crooked Media
The Ben Shapiro Show
The Daily Wire