45 min

God is Hier Invloed Kerk | Preke

    • Christianity

Met watter woorde sal jy die sin voltooi: Wanneer laas het jy…” ... met vakansie gegaan? …sonder ‘n masker in die openbaar rondgeloop? … ‘n aand sonder die kinders saam met jou lewensmaat geniet? …uit jou maag gelag?  Vandag kyk ons na een van die belangrikste aspekte van verhouding met God, nl: Wanneer laas het jy besef God is hier?

Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/

Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/

Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/

Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk