34 episodes

Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek?

Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain

Hoe was jou naweek? met Stix Stix Gevaaalik

    • Comedy

Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek?

Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain

    Hoe was jou naweek? met Stix 27-08-2020

    Hoe was jou naweek? met Stix 27-08-2020

    In die week se episode praat Stix oor die WhatsApp voice note wat hordes dom mense is rye laat staan het voor drankwinkels Dinsdagmiddag. Hy raak ook aan Facebook en die dommies op Facebook wat fake news net deel asof hulle nie kan lees nie.



    Sponsors:

    Die week se epsiode het nie sponsors nie want ek sal verkies as jy kan uithelp met een van die magnete koop. Indien jy wil een of meer van die magnete koop met my kuns op. As jy die magnete wil sien of meer info soek: https://gevaaalik.com/back-a-buddy-hoe-was-jou-kyle-cast

    • 31 min
    Hoe was jou naweek? met Stix 20-08-2020

    Hoe was jou naweek? met Stix 20-08-2020

    Stix praat oor edibles, mislukkings met podcast recordings en ook Facebook avatars en die skape wat die goed deel.

    Sponsors

    Koop GVLK hempies: komedieshop.com

    Koop Cape Ape Seeds: gevaaalik.com/capeape

    Koop Trophy Seeds: gevaaalik.com/trophyseeds

    • 25 min
    Hoe was jou naweek? met Stix 12-08-2020

    Hoe was jou naweek? met Stix 12-08-2020

    In die week se bonus episode praat Stix met sy kreatiewe vriend Kyle. Hulle praat oor kreatiwiteit, wat dit is, waar dit vandaan kom, hoe dit werk en hoe dit ervaar word. Wat is kuns even?



    Sponsors

    Koop GVLK hempies: komedieshop.com

    Koop Cape Ape Seeds: gevaaalik.com/capeape

    Koop Trophy Seeds: gevaaalik.com/trophyseeds

    • 1 hr 10 min
    Hoe was jou naweek? met Stix 04-08-2020

    Hoe was jou naweek? met Stix 04-08-2020

    Die week praat ek oor jou eie alkohol maak by die huis, want soos Jules altyd gesê het: "Good people disobey bad laws."
    Ek praat ook oor my secret art project waaroor ek nie eintlik praat nie. Daar is baie oor Zwakala gemmerbier en die gemmerbier wat ek nou self maak by die huis, die nuwe mic wat veroorsaak dat ek alweer echo in "studio" kan hoor.



    Sponsors

    Komedieshop.com: Kry GVLK hoodies en hemde hier.

    Koop my tekeninge op hemde en as prints: stixart.shop

    Koop boom-sade en kry gratis aflewering: gevaaalik.com/capeape

    • 1 hr 11 min
    Hoe was jou naweek? met Stix 23-07-2020

    Hoe was jou naweek? met Stix 23-07-2020

    Stix praat oor hy wat weer begin teken het. Hy rant oor wat kuns eintlik is en praat oor sy kind "bribe" met 'n geweer.

    • 34 min
    Hoe was jou naweek? met Stix 14-07-2020

    Hoe was jou naweek? met Stix 14-07-2020

    Stix praat oor die dood van sy goeie vriend, "Facebook Degrees" en hoe weird alles tans is

    • 43 min

Top Podcasts In Comedy