huiDIG Huidig
-
- Arts
-
huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.
-
Episode 34 - Letter.dig kompetisie
Huidig is terug!
Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter dié Afrikaanse poësie Instagram-rekening.
Sien meer van Letterling op Instagram by @Letter.ling.
Sybrand en die Huidig aanbieders gesels ook met die wenners van die Letter.dig kompetisie. Jana Schoeman het 3de plek verower met haar gedig 'Lyfstraf'. Tamlyn Colleen Swartbooi is the tweedeplekwenner met haar gedig 'Oumie se vrees'. Jacques Strydom het as die wenner uit die stryd getree met sy gedig 'In vere ('n Pleidooi)'. Die wenners lees hul wen-gedigte voor en vertel meer oor die skryf daarvan.
Sien meer van Tamlyn Colleen Swartbooi se skryfwerk op Instagram, @digter_juffie.
Sien meer van Jacques Strydom se skryfwerk op Instagram, @glasasem.
Wil jy meer van huidig hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/ -
Episode 33 - Huidige digter Heinrich Rix
Wou jy nog altyd 'n boek publiseer? Luister na hierdie episode! Jong skrywer Heinrich Rix deel sy reis van roman skryf en selfpublikasie met HUI-DIG.
Kry Heinrich se roman, What Are The Chances, hier: https://heinrichrix.com/
Kontak Heinrich op Instagram, @heinrichrix24, of per epos by info@heinrichrix.com.
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/ -
Episode 32 - Folklore-gedigte
Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift.
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/ -
Episode 31 - Gedigte wat pers is
In hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saamgestel met haar liefde vir Pretoria as beweegrede. Die gesprek met Anke begin rondom 25min.
Jy kan Framed hier lees: https://issuu.com/u16009330/docs/framed
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/ -
Episode 30 - Gedigte vir die nuwe normaal
Episode 30 verken die nuwe normaal wat vir ons wag wanneer die pandemie tot 'n einde kom. Luister na gedigte van Charl-Pierre Naudé, Bibi Slippers, Antjie Krog en 'n singstorie van Bittereinder.
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/ -
Episode 29 - Gedigte wat wegbreek
Brigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte van Gilbert Gibson, Danie Marais en Loftus Marais en ander digters wat skryf oor die behoefte om weg te breek.
Hierdie HUI-DIG episode is ook op video opgeneem en kan op YouTube besigtig word: https://www.youtube.com/watch?v=ki6nUuA99p8
Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, Isolasie Stasie hier:
Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GA
Apple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/