25 episodes

huiDIG is 'n potgooi waar twee, totaal onbekwame regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.

huiDIG Daniel du Plessis

    • Arts

huiDIG is 'n potgooi waar twee, totaal onbekwame regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.

Top Podcasts In Arts