38 min

Human & Rousseau-boekgesprek: Gesprek met Louis Krüger oor Die verleiding van Eva de Winter NB Publishers

    • Arts

In hierdie episode gesels die skrywer Louis Krüger met SARIE-boekeredakteur Phyllis Green. Die verleiding van Eva de Winter is 'n ragfyn bestekopname van die grysland in 'n huwelik, en tegelyk 'n verkenning van die skaduagtige en manipulerende wêreld van farmaseutika en big data. Deur die skrywer van o.m. Gevaarlike land (1990), Herinnering aan Agnes (1995) en Wederkoms: Die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop (2009). Hierdie episode is opgeneem tydens ‘n Graffiti Aanlynkuier in April 2022. Bestel Die verleiding van Eva de Winter deur Louis Krüger hier by Graffiti Boeke se aanlynwinkel: https://www.graffitiboeke.co.za/af/384291/Boeke

Top Podcasts In Arts

The Bright Side
iHeartPodcasts and Hello Sunshine
Fresh Air
NPR
The Moth
The Moth
99% Invisible
Roman Mars
The Recipe with Kenji and Deb
Deb Perelman & J. Kenji López-Alt
McCartney: A Life in Lyrics
iHeartPodcasts and Pushkin Industries