91 episodes

Hierdie is die tydlike plek waar jy na die Kelder Klas Podcast kan luister! Kyk ook na die volle program op Via kanaal 147 op DSTV, elke Vrydag om 17:00!

Kelder Klas Podcast JP Quickelberge

    • TV & Film
    • 5.0 • 2 Ratings

Hierdie is die tydlike plek waar jy na die Kelder Klas Podcast kan luister! Kyk ook na die volle program op Via kanaal 147 op DSTV, elke Vrydag om 17:00!

    Kelder Klas Episode 2: Beau Constantia

    Kelder Klas Episode 2: Beau Constantia

    Welkom by die volgende episode van die Kelder Klas Podcast, met JP Quickelberge!

    In hierdie episode gesels JP met die wynmaker van: 

    Beau Constantia
    Geniet hierdie episode! 

    • 44 min
    Welkom by die Kelder Klas Podcast

    Welkom by die Kelder Klas Podcast

    Welkom by die Kelder Klas Podcast, met JP Quickelberge!

    Hierdie episode dien as die inleiding to die Kelder Klas Podcast! Vandag gesels JP met die podcast se vervaardiger, Fredrick. 

    Geniet hierdie episode! 

    • 45 min
    Kelder Klas Episode 1: Clos Malverne & L'avenir

    Kelder Klas Episode 1: Clos Malverne & L'avenir

    Welkom by die eerste episode van die Kelder Klas Podcast, met JP Quickelberge!

    In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van twee plase: 
    Close Malverne L' avenirGeniet hierdie episode! 

    • 1 hr 8 min
    Ep. 82: Christian Sadie & Keith Jansen

    Ep. 82: Christian Sadie & Keith Jansen

    Welkom by episode no. 82,  waar ek met nog inspirerende Suid-Afrikaners gesels!

    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!

    In hierdie episode gesels ek met Christian Sadie en Keith Jansen!

    Christian is 'n swemmer wat gaan deelneem in die 2021 Paralimpiese-spele en Keith Jansen is sy swerm-afrigter.

    Christian is iemand wat die beste moes maak met wat hy het.  Behalwe dat hy 'n swemmer is wat op 'n kompeterende vlak deelneem, doen hy ook so met sekere beperkinge tot sy liggaam. Dit is reeds ongelooflik moeilik om op so 'n hoë vlak te kan swem, maar Christian laat dit maklik lyk as gevolg van die harde werk wat hy elke dag in die oefen-swembad insit.

    As Christian se swem afrigter, is Keith die persoon wat meeste van die beplanning agter die skerms doen. Hy pak sy werk met passie, sowê asl innovering aan en hy vorm 'n groot deel van swemmers, soos, Christian, se sukses

    Vir my, was hierdie gesprek insprirerend. Dit was woorde wat ek moes hoor in die midel van hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe.

    Dankie Christian en Keith!

    Ek hoop jul geniet hierdie episode!

    SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!

    Volg ons op:

    YouTube: Tafelmaniere Podcast
    Instagram: @tafelmaniere_podcast
    facebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/


    Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.

    Dankie aan julle vir al die ondersteuning!

    Totsiens!
    Fredrick.

    • 1 hr 11 min
    Ep. 81: Jo Black

    Ep. 81: Jo Black

    Welkom by episode no. 81,  waar ek met nog 'n inspirerende Suid-Afrikaner gesels!

    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!

    In hierdie episode gesels ek met Jo Black!

    Jo is 'n afrikaanse sanger, 'n musikant, 'n televisie persoonlikheid en 'n persoon wat 'n verskil probeer maak in mense se lewens!

    Meeste Suid-Afrikaners weet wie Jo Black is, as gevolg van sy musiek, maar hy is soveel meer as net sy musiek.

    Jo maak al musiek van 'n jong ouderdom af, maar hy was eers op die ouderdom van 35 raakgesien. Meeste mense sou al teen daai tyd moed opgegee het, maar nie Jo nie!

    Jo glo dat hy moes vir die regte oomblik wag en wanneer dit sou arriveer, hy die geleentheid voluit sou aanpak. Dit is weens sy positiewe houding dat hy vandag die reusagtige figuur van "Jo Black" is!

    Behalwe vir sy lewe as 'n musikant, toer Jo ook rondom die land en gesels by skole met jong mense, as deel van die "be that guy/be that girl" initiatief. Dit is 'n initiatief wat kinders aanmoedig om deur die lewe te gaan met 'n positiewe houding.

    Hierdie was 'n geleentheid van 'n leeftyd om met Jo te kon gesels!

    Dankie Jo!

    Ek hoop jul geniet hierdie episode!

    SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!

    Volg ons op:

    YouTube: Tafelmaniere Podcast
    Instagram: @tafelmaniere_podcast
    facebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/


    Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.

    Dankie aan julle vir al die ondersteuning!

    Totsiens!
    Fredrick.

    • 1 hr 13 min
    Ep. 80: Pietman Geldenhuys

    Ep. 80: Pietman Geldenhuys

    Welkom by episode no. 80,  waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!

    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!

    In hierdie episode gesels ek met Pietman Geldenhuys!

    Pietman is 'n musikant, 'n storieverteller, 'n televisie program aanbieder en 'n obserwerende komediant.

    Die primêre rede hoekom ek met Pietman wou gesels, is die feit dat hy die aanbieder is van die program "Oppiestoep". Ek het groot geword met programme soos "Maak-'n-las" waar komediese legendes soos Tollas van der Merwe ons vermaak het. Oppistoep is só tipe program. Dit glo in die mag van om stories te vertel om mense te maak lag.

    Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Pietman te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe.

    Dankie Pietman dat ek met jou kon gesels!

    SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!

    Ek hoop jul geniet hierdie episode!

    Volg ons op:

    YouTube: Tafelmaniere Podcast
    Instagram: @tafelmaniere_podcast
    facebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/


    Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.

    Dankie aan julle vir al die ondersteuning!

    Totsiens!
    Fredrick.

    • 1 hr 19 min

Customer Reviews

5.0 out of 5
2 Ratings

2 Ratings

Top Podcasts In TV & Film

iHeartPodcasts
Dear Media
Apple TV+
The Ringer
Mammoth Club
iHeartPodcasts