150 episodes

Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Francois van Rensburg weeksdae tussen 12:00 en 15:00

Francois van Rensburg GROOTfm 90.5

    • Music
    • 5.0 • 1 Rating

Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Francois van Rensburg weeksdae tussen 12:00 en 15:00

    Lunch Punch: "Captive" leeubedryf-debat

    Lunch Punch: "Captive" leeubedryf-debat

    Volledige debat oor die gevange leeubedryf, na die vrystelling van die verslag deur Minister Barbara Creecy. Sy het die verslag van die ministeriële taakspan oor die "captive" leeubedryf vrygestel. Die Kabinet het die vrystelling van die verslag en sy aanbevelings vir implementering goedgekeur. Die ministeriële taakspan is in Desember 2022 aangestel, na aanleiding van 'n aanbeveling deur die Hoëvlakpaneel oor Aangeleenthede wat met die Bestuur, Teel, Jag, Handel en Hantering van Olifant, Leeu, Luiperd en Renosters verband hou. Die paneel het die sluiting van die gevangeneteelsektor aanbeveel, insluitend die aanhou van leeus in gevangenskap, of die kommersiële gebruik van leeus of hul neweproduk. Ons het gewaardeerde gaste wat by ons aansluit om insigte vanuit verskeie perspektiewe te verskaf.

    Vir die bedryf:
    Richard York - Hoof uitvoerende beampte van WRSA (Wildlife Ranching South Africa) wat die wildboer verteenwoordig.
    Stephen Pole - Hoof Uitvoerende Beampte van die organisasie CHASA (The Confederation of Hunting Associations of South Africa) wat die jagters verteenwoordig.

    Teen die bedryf:
    Dr Louise de Waal – oud-ministeriële taakspanlid en direkteur van Blood Lions.
    Dr Stephanie Klarmann – veldtogkoördineerder vir Blood Lions.

    • 36 min
    Vir Beter: Nicolette Kritzinger oor Kuberveiligheid

    Vir Beter: Nicolette Kritzinger oor Kuberveiligheid

    Nicolette Kritzinger oor Kuberveiligheid.

    • 5 min
    Lunch Punch: Marcel Dalmayda oor Wat Is Die Wêreld

    Lunch Punch: Marcel Dalmayda oor Wat Is Die Wêreld

    Marcel Dalmayda oor Wat Is Die Wêreld.

    • 28 min
    Lunch Punch: Deon Groot oor Hand Op Die Bybel

    Lunch Punch: Deon Groot oor Hand Op Die Bybel

    Deon Groot stel sy nuwe enkelsnit "Hand op die Bybel" bekend. Hy en Louwrens Bezuidenhout bederf ons ook met iets "live".

    • 24 min
    Lunch Punch: Pieter Marcato oor Maak My Mal

    Lunch Punch: Pieter Marcato oor Maak My Mal

    Pieter Marcato oor Maak My Mal.

    • 20 min
    Vir Beter: Annelie van Jaarsveldt oor Emosionele Intelligensie

    Vir Beter: Annelie van Jaarsveldt oor Emosionele Intelligensie

    Emosionele Intelligensie – ouers maak jy ‘n emosionele intelligente kind groot? Annelie van Jaarsveldt van mediaskakeling en indiepte-artikels by Afrikaans.com bespreek hierdie onderwerp met Francois.

    • 9 min

Customer Reviews

5.0 out of 5
1 Rating

1 Rating

Top Podcasts In Music

The Story of Classical
Apple Music
The Joe Budden Podcast
The Joe Budden Network
R&B Money
The Black Effect and iHeartPodcasts
Every Single Album
The Ringer
New Rory & MAL
Rory Farrell & Jamil "Mal" Clay & Studio71
Friday Night Karaoke
Friday Night Karaoke