Première Podcast Wynand Kotze
-
- Arts
The official podcast of the Première theatre festival hosted by the drama department of the University of Stellenbosch.
www.premierefees.co.za
-
-
-
-
-
EPISODE SEWE: KUS
Christian Schoeman gesels oor sy Premiere produksie "Kus".
EN Marthinus Basson deel insig en raad waarvoor ons eintlik moes betaal het. Geniet! -
SEMELS
In hierdie week se episode gesels ons met Cornelia Faasen, die hoof uitvoerende beampte van NATi ('n Gesprek met soveel hoop en wysheid! Dankie Cornelia). Die Premiere produksie, Semels, word ook hierdie week onder die vergrootglas geplaas.