29 episodes

Indien jy graag na een van ons dienste se preke wil luister, is jy welkom om hier daarna te luister. Simfonie het op enige Sondag 3 dienste - 08:00 | 10:00 | 18:00.

Simfonie - waar ons elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar en liewer vir die wêreld rondom ons word.

Simfonie AGS Witpoortjie Preekbediening Simfonie

    • Christianity

Indien jy graag na een van ons dienste se preke wil luister, is jy welkom om hier daarna te luister. Simfonie het op enige Sondag 3 dienste - 08:00 | 10:00 | 18:00.

Simfonie - waar ons elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar en liewer vir die wêreld rondom ons word.

    Hoe om sterk te bly as alles om jou wankel

    Hoe om sterk te bly as alles om jou wankel

    Pastoor George gee vir ons beginsels om ons deur hierdie moeilike tyd van onsekerheid ten opsigte van COVID-19 te dra.

    Vrees

    Vrees

    Het jy al gewonder hoe moet die kind van die Here oor vrees voel? Luister dan na hierdie uiters gesalfde boodskap van Pastoor Jacques.

    Mense verloën Jesus

    Mense verloën Jesus

    Pastoor Roode se dringende woord vertel aan die gemeente hoe belangrik dit is om die Here met jou hele hart na te volg.

    'n Oop Deur

    'n Oop Deur

    In hierdie kosbare boodskap leer Pastoor George ons oor wat gebeur wanneer die Here voor ons 'n oop deur plaas.

    Vyande word familie

    Vyande word familie

    Eben leer ons vanuit die Woord van God hoe die kinders van die Here se liefde vir mekaar moet lyk, en deur watter motiewe dit behoort gestuur te word.

    Die oes van die Here

    Die oes van die Here

    Pastoor Bossie leer ons vanuit Jesaja 5 oor die oes wat die Here verwag, en hoe ons kan voldoen aan Sy verwagtinge.

Top Podcasts In Christianity