24 episodes

Hallo!Ek is Fredrick, van die Tafelmaniere Podcast.Hierdie is 'n podcast in Afrikaans, waar ons weekliks gesels oor vreemde idees waaroor jy nie noodwendig aan tafel mag praat nie.Ons kontempleer oor die onderwerpe wat die samelewing ingnoreer. Ons herevalueer die verlede, in die hede, vir 'n beter toekoms. Ons gee vir jou 'n paar wenke, om 'n beter ondervinding te ervaar by die etenstafel. Hierdie lewe is te kort om slegs klein praatjies te maak. So sit nou stil, luister, praat saam en geniet jou tyd aan tafel.Totsiens.

Tafelmaniere Podcast Fredrick

    • Comedy
    • 5.0, 1 Rating

Customer Reviews

5.0 out of 5
1 Rating

1 Rating

Top Podcasts In Comedy