150 episodes

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake met Moneyweb Moneyweb Radio

    • Business

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

    Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.

    • 12 min
    Pensioenfondse is druk besig om gereed te wees vir die twee-pot stelsel

    Pensioenfondse is druk besig om gereed te wees vir die twee-pot stelsel

    Guy Chennells, kommersiële hoof van korporatiewe & werknemersvoordele by Discovery gesels oor die tweepotstelsel.

    • 10 min
    Daar is geleenthede vir werkskepping in kripto

    Daar is geleenthede vir werkskepping in kripto

    Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor werkskepping in kripto.

    • 5 min
    Die JSE sluit die week in die groen

    Die JSE sluit die week in die groen

    Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand se beweging, en bestedingsyfers uit die VSA.

    • 8 min
    Die hof sê nee vir munisipaliteite wat nie ondersoeke doen vir elektrisiteitsverhogings nie

    Die hof sê nee vir munisipaliteite wat nie ondersoeke doen vir elektrisiteitsverhogings nie

    Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor die hofuitspraak oor elektrisiteitsverhogings.

    • 8 min
    RSG Geldsake met Moneyweb – Vryrdag 28ste Junie 2024

    RSG Geldsake met Moneyweb – Vryrdag 28ste Junie 2024

    Tinus de Jager – Moneyweb

    • 49 min

Top Podcasts In Business

Libros para Emprendedores
Luis Ramos
Neurona Financiera: Finanzas Personales e Inversiones
Rodrigo Álvarez
Thanks For Visiting
Airbnb Superhosts Annette Grant & Sarah Karakaian
Think Fast, Talk Smart: Communication Techniques
Stanford GSB
Coaching Real Leaders
Harvard Business Review / Muriel Wilkins
HBR On Strategy
Harvard Business Review

You Might Also Like

MoneywebNOW
Moneyweb Radio
The Money Show
Primedia Broadcasting
BizNews Radio
BizNews
Kommentaar
RSG
Be a Better Investor
Moneyweb Radio
Monitor
RSG