11 min

14/01 - Aarto ongrondwetlik verklaar; Terug skool toe…as daar plek is; en SA se nanosatelliete lanseer Nuusmakers met Mia Spies

    • News Commentary

Hof verklaar Aarto-strafpuntstelsel vir motoriste ongrondwetlik; Skole in binnelandse provinsies heropen, maar honderde leerlinge nog nie geplaas nie; 2021-Matriekuitslae oor ‘n week bekend, maar nie in die media nie; Vermeende parlement-brandstigter gestuur vir psigiatriese waarneming; Zondo kap Sisulu oor haar meningstuk wat ‘regters en die grondwet beledig’; Prins Andrew verloor sy militêre titels oor seksskandaal én Plaaslik vervaardigde nanosatelliete lanseer om SA se kusgebied te monitor.